Caesars Place Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Katdoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caesars Place Guest House is 'n bekoorlike en moderne gastehuis wat in die hartjie van Kathu geleë is, net 'n kort entjie se ry vanaf die Kathu Village Mall.
Verblyf is beskikbaar in 5 knus gastekamers met en suite-badkamers wat almal oor die welige tuin uitkyk. Die kamers sluit elkeen lugversorging, 'n TV met DStv-toegang, WiFi-verbinding en selfsorggeriewe in.
Kathu is ideaal geleë tussen Upington en Vryburg. Dit is die tuiste van een van slegs 2 kameeldoringboomwoude in die wêreld, die ander geleë tussen Mariental en Rehoboth in Namibië.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Stella Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Katdoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Katdoring Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang