Successfully reported

Cairos Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lekker plek. Ons mense het lekker gebly en dankie vir julle gasvryheid. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelien P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het lekker gebly, al was dit net vir een aand! Personeel is baie vriendelik! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene L
1 nag
5.0
Apr 2025

Super lekker. Ongelooflik lekker, baie baie gasvry, netjiese en skoon kamer, hulpvaardig. Net oor die algemeen 'n baie baie lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Baie dankie vir die resensie, Rene. Dit was baie aangenaam om jou te kon akkommodeer.

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Dit was heerlik, gemaklik en ontspanne. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Good. No TV and air-conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantel L
1 nag Gesin met tieners
3.6
Sep 2025

Skoon, genoeg spasie. Nie fantasties nie. Skoon maar oud. Oond het ook nie gewerk nie. Het die vorige aand by 'n goedkoper plekkie geslaap wat baie beter was (WiFi, TV kanale, beddegoed, komplimentêre koffie en beskuit ens.) so oud en afgeleef. Teen effe duurder was 'n teleurstelling.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Francois D
1 nag
4.8
Feb 2024

Puik waarde vir geld. Ons het die heel goedkoopste kamer gekies, aangesien ons rerig net slaapplek gesoek het, en het dus nie veel verwag nie. Ons word toe lekker verras met vriendelike ontvangs, netjiese kamer, gemaklike beddens en genoegsame geriewe. Ons was rerig spyt dat ons nie langer kon oorbly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flippie B
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jul 2024

Teleurstellend. Nee, die kamer was koud, daar was geen plafon nie, slegs 'n sinkdak. Die kombers was vol brandmerke en gatte. Die badkamer was vuil, die verf was afgekom en dit was vol muf. Die sinkdak in die badkamer was ook vol muf en roes.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Buks
Cairos Guest House
Hi Flippie Ek is regtig jammer dat jy daai kamer so sleg beleef het. Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons gaan aan dit aandag gee. Voorspoed vorentoe

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Awesome. Dit is was 'n baie lekker plek en sal dit aanbeveel vir mense wat wil oorslaap. Glad nie spyt ons het by hulle uitgekom nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Ansie, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan ontvang. Baie seën vir julle.

Hennie Hugo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Goeie waarde teen billike tarief. Ons het 'n kamer met twee enkelbeddens bespreek. Met ons aankoms het Buks ons egter opgradeer na 'n kamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer sonder enige ekstra koste. Buks is vriendelik, die verblyf is baie veilig en die verblyf-eenheid is baie netjies en goed toegerus. Ek kan Cairos met 'n oop gemoed vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Baie dankie Hennie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 690
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Annie Road, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang