Caithness @19 Villa
Beskrywing
Hierdie moderne eenslaapkamer selfsorgvilla bied 'n gemaklike en privaat verblyf, ideaal vir paartjies, sakereisigers of klein gesinne. Die villa is op die eienaar se eiendom geleë en het 'n privaat ingang met veilige parkering vir 2 motors agter 'n afstandbeheerde motorhuisdeur. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die oopplan-sitkamer sluit 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV met Netflix en YouTube in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware vir gerieflike selfsorg. Die badkamer is toegerus met 'n bad-en-stort-kombinasie, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot gratis hoëspoed-WiFi en 'n toegewyde werkruimte, ideaal vir afstandwerk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, mits reëlings vooraf met die bestuurder getref is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Caithness Road, Walmer, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang