Successfully reported
+33

Calabash Safari Lodge

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1765 Swallow Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 730 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Calabash Safari Lodge is omringde bosveld en is 'n klein en eko-vriendelike lodge in Marloth Park.

Die lodge bied gaste lieflike grasdakkamers wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Met strooibaalmure, is die rookvrye kamers ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningingrootte-bed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kamers is toegerus met plafonwaaiers en maak oop op 'n stoep met sitkamerstoele wat oor die bos uitkyk. Daar is WiFi.

Gaste is welkom om 'n gemeenskaplike kombuisie teen 'n ekstra koste te bespreek. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan in die sitkamer ontspan.

Die hoofgebou maak oop op 'n dek met die swembad en boma-braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Besoekers aan Marloth Park sal die geleentheid kry om 'n wye verskeidenheid vrylopende wild te sien, voëls te kyk, fiets te ry en te stap. Die park bied ook 'n kleiner reservaat, Lionspruit, asook basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n kuriowinkel en 'n vulstasie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1765 Swallow Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Calabash Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 730
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 730
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1765 Swallow Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33a2109e0704ffebc68ee572e331914b6495d0ecdf7c14003e9dd5a3da5a302e8d7d16a5f54854c335ca2706949962c74f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 730 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1765 Swallow Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.34334 31.76668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang