Successfully reported

Calamari 11

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rest. Unforgettable and always the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinella V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Amazing. Ek sal die plek aan enige iemand voorstel, amazing verby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Stunning terrein vir die honde. Skoon. Ons strand was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Baie mooi see uitsig. Baie rustig. Ons het lekker gebly, parkering is net 'n groot probleem. Sekuriteit benodig aandag. Braai geriewe is 'n probleem wanneer dit reën.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Fiona P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Beautiful. This place feels like home! Absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Ontspanne en lekker. Ons het lekker gebly, ek dink net die mense wat skoonmaak kan meer doen en seker maak alles is mooi skoon. Daar was nie 'n braairooster vir die braai nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mandy
Calamari 11
Hi Annemarie, I am so sorry you weren't happy with the cleanliness. We pride ourselves on keeping our units clean and would have appreciated a call; then we would have sent our housekeeper immediately to resolve it. The braai grid, it seems, was in the unit next door. I am so sorry; this should not have happened. But if only you had called me, we would have sorted it out for you, as we don't expect you to stay without a braai grid! Thanks for staying with us, and hope to see you soon!

Manie P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Wat 'n pragtige plek. Waarde vir geld. 180 see-uitsig, groen gras, eenheid baie goed toegerus. Parkering is ietwat 'n probleem, veral met die groter voertuie, maar andersins uitstekend. Die diens is wel bevredigend. Omliggende areas soos Ramsgate, Southbroom, Mac Banana, Uvongo, Shelly Beach, Lake Eland is 'n definitiewe besoek werd. Daar is soveel om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Logan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Excellent. You have to visit this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey-lee E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Perfect holiday accomadation. No stairs to beach, perfect view and almost no traffic on the beach like a private beach. Will be back in November.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf
4.8
Mei 2023

Pragtig, baie netjies en perfekte vakansie-verblyf. Die eenheid is baie mooi en netjies - met net 'n paar treë van die strand af was dit die perfekte vakansie gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 380

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Calamari 11, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936c82e77176438e546c978c64424530b7562b04f8465f5e01f8140d8a19be8e5b96c2a05bda48a7b50724517140324bfdaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 84 5 1 5 Calamari 11 Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874713752354 30.362666398287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang