Calamari 1
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2026 tot 16 Feb 2026.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Road, Clubview, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 000R900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Calamari 1 bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorp Margate, perfek geleë binne loopafstand van die strand en plaaslike geriewe. Ideaal vir gesinne of klein groepies, kombineer hierdie bekoorlike woonstel kusgerief met 'n ontspanne vakansie-atmosfeer.
Die woonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het, en 'n ekstra enkelbed is beskikbaar in die leefarea. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer 'n stort en toilet het. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster, sowel as 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n slim-TV en maak oop na 'n buitelugruimte waar gaste beide privaat en gemeenskaplike braaigeriewe kan geniet.
Veilige parkeerplek in die motorhuis en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan ontspan in die tuin met buitemeubels en pragtige uitsigte oor die omgewing geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
LYNN TERESA Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Ray Road, Clubview, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ray Road, Clubview, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang