Calders Hotel and Conference Centre
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R1 820 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Calders Hotel and Conference Centre is in Vishoek geleë, 'n kusdorpie wat aan die einde van die Vishoekvallei aan die Valsbaai-kant van die Kaapse Skiereiland geleë is. Die dorp is veral bekend vir sy skilderagtige omgewing, strande, branderplankry, seil en sonbaai. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat 'n vakansie weg van die stadslewe soek.
Verblyf bestaan uit 19 standaardkamers en 7 superieure kamers wat geskik is om tot 52 gaste te akkommodeer. Die standaardkamers bied pragtige uitsigte oor die berg en is geskik vir 2 gaste. Die kamers is toegerus met 'n koninggrootte-bed, 'n privaat badkamer met 'n stort en ondervloerse verhitting, 'n haardroër, 'n lessenaar, 'n internetmodempunt, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV.
Die Superior Kamers is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toiletware, ondervloerse verhitting en 'n aparte toilet. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n kluis, 'n strykyster, 'n kroegie, kamerdiens, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en konferensiegeriewe in.
Die hotel is binne 'n kort entjie se stap vanaf die strand, restaurante, winkelsentrums, banke en openbare vervoer geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Martine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Calders Hotel and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Recreation Road, Fish Hoek, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang