Caldesmo Upmarket Apartment
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Caldesmo Upmarket Apartment is in die rustige buurt Menlopark in Pretoria. Dit bied gerieflike verblyf aan 3 gaste. Die stylvolle eenheid is 'n rustige toevlugsoord vir individue of paartjies op soek na 'n ontspannende vakansie.
Die smaakvolle slaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met moderne geriewe toegerus insluitend 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea het 'n sagte rusbank, 'n TV met Netflix en Showmax, 'n enkelslaapbenk en 'n etenstafel met 2 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Menlopark spog met die ideale ligging aangesien daar 'n rits besienswaardighede, restaurante en winkels in die nabyheid is. Caldesmo Upmarket Apartment is ideaal vir 'n ontspannende vakansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Calvin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Caldesmo Upmarket Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 502 Atterbury Road, Menlo Park, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang