Successfully reported
+22

Calluna Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Klipper Close, Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Calluna Cottage is 'n privaat kothuis op die grens van Rondebosch en Nuweland en is versteek in 'n hoekie van 'n lowerryke, veilige straat. Die oorspronklike Kaapse kothuis is 'n mengsel van geskiedkundige en kontemporêre afwerkings en bied 'n pragtige uitsig op Duiwelspiek van die onderdakstoep en privaat tuin af.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort en 'n oopplan-leefarea en -eetarea met 'n houtstofie. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die oopplan-leefarea bied toegang tot die onderdakstoep deur stapeldeure. Hier sal gaste buitemeubels en draagbare braaigeriewe aantref. Die stoep is die ideale plek om in die somer te onthaal en te ontspan en bied 'n pragtige uitsig oor die privaat tuin en berge.

Die kombuis is met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, yskas, oond en 'n kookplaat toegerus. Die kothuis het veselinternet en 'n slim-TV met Netflix. 'n Kampkot kan voorsien word vir gaste wat met 'n baba reis. Die motorhuis bied direkte toegang tot die kothuis en daar is ekstra veilige parkeerplek beskikbaar reg buite die kothuis.

Die kothuis is naby verskeie besienswaardighede, mediese geriewe, bekende wynplase en die Universiteit van Kaapstad, asook die M3 en M5 wat na die V&A Waterfront, strande in die suidelike voorstede en Kaapstad Internasionale Lughawe lei.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Klipper Close, Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Calluna Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Klipper Close, Klipper Road, Rondebosch, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87bf8ee437d2e983e6ae3df12cb5be3745b92a2f6961a7847422cf5f501bccb43ef1ef83e637b04a71e2faa7cfde22949cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Klipper Close, Klipper Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.967773845515 18.464599234463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang