Calm Apartment
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 6 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 105 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Calm Apartment is 'n stylvolle selfsorg-eenheid, ideaal geleë in die rustige voorstad Table View en is naby die strand. Hierdie sentraal geleë woonstel is perfek vir gesinne, paartjies, branderplankryers of sakereisigers wat op soek is na 'n ontspannende kuswegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n wasmasjien. Die aangrensende sitkamer bied 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Glasdeure lei na 'n dubbelbalkon met buitesitplek en 'n eetarea.
Bykomende geriewe sluit in veilige, gratis parkering in 'n omheinde kompleks met hysbaktoegang. Gaste kan maklike toegang tot nabygeleë kafees, restaurante en plaaslike besienswaardighede geniet terwyl hulle in gemak en styl by Calm Apartment ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Nicole Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 35 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gaste dink Calm Apartment het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Athens Road, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang