Successfully reported

Calvinia Magic Garden

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Melanie B
1 nag
5.0
Jul 2025

Elektriese kombers was 'n plus! Perfekte oornagstop oppad Upington toe van die Kaap af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Hoë kreatiewe energie bewustheid. Dit is gerieflike, warm kamers. Die gasheer laat jou op jou gemak voel. Interesante en hoë vibrasie dekor en energie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
sonja
Calvinia Magic Garden
Baie dankie. Kom asb. gou weer.

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Magic Garden is 'n absolute interessante plek, baie kunstig en kreatief. Magic Garden is 'n absolute interessante plek, baie kunstig en kreatief. Mens kan sien dat daar baie tyd en moeite in gegaan het om dit die mooiste en besonderse plekkie te maak. Sal beslis weer daar gaan slaap en kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan G
1 nag
5.0
Jan 2025

Wonderlike en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly. Vriendelike en gasvrye ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
3.0
Aug 2025

Interesant. Was 'n rustige oornagplek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elliott K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oulike hondjies! Kleurvol, vreedsaam, en weliswaar vol magic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die aand was rustig en ontspanne. Die diens was vriendelik en positief. Dit was lekker, na die lang pad wat ons gery het was dit 'n lekker wegbreek en fantastiese plek om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Next time I'll definitely stay for at least 3 nights! We were welcomed by the amazing hosts, 2 Jack Russells and a freshly home baked bread. There are surprises around every corner on this property. Our room was beautifully decorated and 'The magic garden' is the place to relax after a long day's drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
sonja
Calvinia Magic Garden
Dankie Christelle!

Jj V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Interessante kreatiewe plek. Voldoende gewees vir een nag se oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Stigling Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ba213d2b1fa82f27894d3e5fa461ef84680a77f255c99814fe8fe7617d0107ab7be249850e92190ec87baedcda0933e94f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 3) 59 5 1 5 37 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -31.474425985909 19.771935939789

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang