Chios Place Home
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 25 Okt 2025 tot 30 Okt 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chios Place Home bied lieflike selfsorg-vakansieverblyf met pragtige see-uitsigte in die hartjie van Calypso Beach, Langebaan. Dit kan die perfekte opsie wees vir 'n gesinswegbreek, aangesien hierdie eiendom 'n ideale basis is om die dorp se besienswaardighede te verken.
Hierdie huis kan gemaklik 8 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde badkamer is ook toegerus met 'n bad en 'n stort.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met genoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Daarbenewens het hierdie ruimte 'n ingeboude binnebraai wat ideaal is vir die winter. Hierdie leefarea lei na 'n ruim balkon met asemrowende see-uitsigte en is 'n wonderlike plek vir 'n oggendkoffie. Gaste het veilige parkering op die perseel. Die eiendom is naby die strand geleë, binne 2.5 km van Mykonos Casino, en binne 6 km van Langebaan Country Club.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Anneke Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 502
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 9 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
- Gaste dink Chios Place Home het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Chios Close, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang