Successfully reported

Camdeboo Lodge

En Suite-Slaapkamers
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenhede het groot Franse deure en privaat toegang tot die stoep. Elke eenheid het 2 enkelbeddens wat saam of apart opgemaak kan word. Daar is gemaklike banke of stoele, 'n koffietafel en 'n TV in die sitkamer-areas. Daar is 'n groot veranda tussen die gastekamers en die hoofhuis waar gaste ontbyt kan geniet (indien die weer dit toelaat). 'n Addisionele bed kan bygevoeg word teen R350.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
Boeke en leesstof
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Huisreëls

'n Ekstra bed kan in die kamers geplaas word teen 'n koste van R450.00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Hilton College Road, Hilton, Midlands, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZWI2MjQxLTcxNjctNDYyNy04ZmRmLTNhZDI3OWFiMGEyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 18 Hilton College Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -29.503227821038 30.294961348576
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang