Camdene Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Burnley Road, Crawford, Cape Town, 7770, Wes-Kaap
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camdene Guest House is in Crawford, Kaapstad, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, groot groepe en oornaggaste. Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie besienswaardighede, doendinge, groot hoofweë en ander nodige geriewe.
Daar is 12 kamers wat slaapplek aan 28 gaste in totaal bied. Die kamers bied twee- of drieslaapkamer-eenhede en tweeslaapkamer-gesinseenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n slim-TV met OpenView HD en komplimentêre WiFi.
Die gastehuis voorsien etes wat teen 'n ekstra fooi vooraf bestel moet word.
Gaste is naby verskeie strande, die middestad, die V&A Waterfront, Canal Walk en Century City.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Mahomed Zaheed Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Burnley Road, Crawford, Cape Town, 7770, Wes-Kaap
- Gaste dink Camdene Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Burnley Road, Crawford, Cape Town, 7770, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang