Successfully reported

Camelot Guest House & Apartments

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Marlene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Skoon en netjies eenheid / Rustige omgewing. Ja - vriendelike ontvangs, skoon en netjiese eenheid, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Lekker sentraal en veilig. Die geriewe was baie skoon en netjies. Ons het lekker gebly en sal beslis weer so maak wanneer ons Potch toe gaan. Maklik toegang verkry en ook uitgeteken. Net een opmerking is dat die bad se water nie so maklik uitloop nie. Dit dam op tydens stort. Ek vermoed daar is dalk 'n blokkade iewers. Dalk iets wat proaktief kon aandag kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan S
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig en stik. Baie lekker. Ek het net 'n haardroërprop nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Stylvol, netjies en ruim. Kwaliteit meubels, linne en toebehore. Ons het regtig lekker gebly. Sal beslis volgende keer weer by Camelot aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sien sterre. Oulike plek met alles wat jy nodig het en silwer skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cynthia M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

We had a very relaxed stay. Beautiful modern spacious apartment with all the basics you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Baie lekker. Dit was baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cp V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ideale verblyf - sal weer eerste keuse wees in Potch! Baie netjiese, skoon verblyf met veilige parkering; skoonmaakdiens; nie raserig - alles wat jy nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneri B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Sentraal netjies en skoon. Baie lekker gebly, netjies, kan dalk meer bakke voorsien aangesien dit self-catering is en braai geriewe, maar andersins lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2025

Gerieflik. Lekker gebly - eenheid kon dalk meer eetgerei gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hameed Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5Mjk0OTA2LTNiOWYtNDU4My05M2YzLTE0YThkNWZkOGRmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 64 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.70871757103 27.093653082848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang