Successfully reported

Camphers Rest

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, sal weer daar bly. Baie lekker gebly, dankie, gasheer vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag
5.0
Okt 2025

Fantastic stay with exceptional host! Fantastic place with excellent service and exceptional host! Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenau K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en tuis. Perfekte plekkie om net 'n fantastiese nagrus te hê. Als wat mens nodig het vir 'n oorslaap (stop and go). Veilige parkering, vriendelike gasheer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Rustige omgewing. Vriendelike gasheer. Ons klein Chihuahua is ook welkom geheet. Ons sal definitief weer daar oornag. Die rede vir ons besoek was medies van aard, so ons was nie in 'n vakansieluim nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leazil M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

My kuier was baie nice. Plekkie is oulik en netjies. Baie stil area. Het my kuier terdee geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine Ann B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Clean and tidy and comfortable. Very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Overall was my verblyf baie lekker! Baie lekker gebly. Sentraal, gerieflik en diens was baie goed. Vriendelike mense. Ek sal dit beslis aanbeveel vir iemand wat vinnig 'n nag wil oorbly vir besigheid of saam met vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian R
1 nag
5.0
Aug 2025

Nice place. Great place, super clean and nice room and bathroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merae O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Couldn't have asked for any better. Beautiful place. Very safe and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfred V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Baie gerieflik en uiters skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7893e1d303c956ad4ab4443a084246a5c465429a35517f9b83a08c9c11c91b16f0aff21408a603fad2c88f7d9101f19a05e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 32 Camphersdrift Street Glen Barrie 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.946197583066 22.456648631187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang