Camphers Rest
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camphers Rest bied praktiese en skoon oornagverblyf in Glen Barrie, George, aan die voet van die Outeniqua-berg.
Die eiendom is naby die dorp geleë, met verskeie restaurante, slegs 600 m vanaf die George-hospitaal en 11 km vanaf die lughawe. Daar is ook 'n ontspannings- en bergfietspark oorkant die pad.
3 netjiese gastekamers bied elk slaapplek vir 2 gaste en bevat 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Hulle is toegerus met 'n mini-yskas, TV (bring jou eie TV-diens) en koffiemaakgeriewe. Daar is geen spysenieringsopsies vir hierdie kamers nie.
1 kamer is selfsorg en bied slaapplek vir tot 4 mense. Dit is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 150
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Camphers Rest het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Camphersdrift Street, Glen Barrie, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang