Camping @ Vaalwater Bush Camp
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Camping @ Vaalwater Bush Camp bied boskampverblyf op Vaalwaterweg, tussen Uniondale en die Baviaanskloof. Dit is ideaal geleë net 2 km vanaf die hoof Baviaanskloof-toegangspad.
Die 15 boskampplekke is onder talle groot ou peerbome geleë wat oorgenoeg skadu bied. Elke kampplek kom met elektrisiteit en die stil rustige omgewing sorg vir besonderse aande om die kampvuur. Die nuutgeboude ablusieblok het storte en toilette en het baie warm water op die kraan.
Vaalwater bied meer as net 'n oornagplek. Die area spog met verskeie roetes langs die rivierlope, perfek vir voëlkyk of begeleide wildkykritte, wat dit 'n noemenswaardige bestemming maak vir natuurliefhebbers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kleintjie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 106
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang