Successfully reported
+11

Camping @ Vaalwater Bush Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Camping @ Vaalwater Bush Camp bied boskampverblyf op Vaalwaterweg, tussen Uniondale en die Baviaanskloof. Dit is net 2 km vanaf Baviaanskloof se hooftoegangspad.

Die 15 boskampeerplekke is onder groot, ou peerbome wat oorgenoeg skadu bied. Elke kampeerplek het elektrisiteit en die stil, rustige omgewing sorg vir besonderse aande om die kampvuur. Die ablusieblok het storte, toilette en warmwaterkrane.

Vaalwater bied meer as net oornagplek. Die area spog met verskeie roetes langs die rivier, perfek vir voëlkyk of begeleide wildkykritte, wat dit 'n noemenswaardige bestemming vir natuurliefhebbers maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kleintjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c74293910b4c04d5c60d2089f2a22b2df40d3d69599a27c19f832919d520964bd6124cfb940a43bd1ceacdf3d1980f25919?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Vaalwater Lodge Willowmore 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.49131865744 23.592776257672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang