Camps Bay Apartment
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Camps Bay Apartment bied gemaklike en stylvolle selfsorgverblyf in die gewilde voorstad Kampsbaai, Kaapstad. Dit is slegs 1.5 km van die strandfront en 'n verskeidenheid winkels en restaurante af, wat dit die perfekte basis maak om die omgewing te verken.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, koffiemasjien, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike uittrekbank (vir 'n ekstra volwassene of jong kind) en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi en 'n omsetter is beskikbaar.
Gaste kan skilderagtige uitsigte vanaf die privaat balkon geniet. Veilige parkeerplek van die straat af word in 'n toegewyde parkeerplek voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbedjie
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Totnes Avenue, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang