Camps Bay Blue Studios
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Camps Bay Blue Studios is aan die voorheuwels van Tafelberg in Kaapstad geleë en bied selfsorg-ateljeewoonstelle vir sakereisigers en vakansiegangers vir kort- en langtermynverblyf.
Dié eiendom bied 4 ateljees wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers het lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Stort, bad, dubbelwasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar.
Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Buite is 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl jy oor die see uitkyk. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 1 km vanaf die gewilde Kampsbaai-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rod & Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Penelope Close, Bakoven, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang