Campsites @ Bankfontein
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bankfontein Family Farm, Philippolis, 9930, Vrystaat
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bankfontein is op 'n familieplaas sowat 39 km vanaf die dorpie Philippolis en 41 km vanaf Luckhoff geleë. Die plaas grens aan die Vanderkloofdam in die suidelike deel van die Vrystaat.
Daar is 6 tentstaanplekke wat elk vir 4 gaste geskik is en 2 gemeenskaplike badkamers met warmwaterstorte, wasbakke en toilette. Gaste moet hul eie kampeertoerusting saambring.
Die gemeenskaplike kuierarea het braaigeriewe en 'n kombuis. Daar is ligte by die braai-area en beperkte sonkragpunte. Gaste is ook welkom om die vrieskas en yskas te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bankfontein Family Farm, Philippolis, 9930, Vrystaat
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bankfontein Family Farm, Philippolis, 9930, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang