Successfully reported

Canadensis - Bush Retreat

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Renee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Het die bosveld en diere baie geniet. Baie lekker gebly. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Baie mooi plekkie, maar sekere kwelpunte. Baie mooi, netjies plek! Maar geen skoonmaakdiens en ook geen inligting of dit beskikbaar is/sal wees nie. Vir die prys sal mens verwag dat dit skoongemaak sal word. Ons het 4 aande gebly - beddegoed en handdoeke is nie vervang nie. Jy moet uit jou pad ry om die sleutels te gaan haal en dit dan weer daar terugbesorg - dis tydrowend as jy vroeg wil wegkom. Die swembadjie was vuil en het glad nie geloop tydens ons besoek nie. Eenheid is wel goed toegerus met alles wat jy benodig. Oor die algemeen het ons lekker gebly. Die diere wat kom voer soek, is iets spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 525
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 525
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3091 Otter Avenue, Mulbarton, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d202b62b868bdee6941a8e94e0633c809a522cbde4034dba82b5bb5c3d703ef27c0e833e4850a747b8291f69787ced4e741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 3091 Otter Avenue Mulbarton 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.33665 31.80285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang