Successfully reported

Canal Guest House

Gastehuis
Swembadkamer - Koning & 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer kyk oor die swembad uit, het 'n koninggrootte-bed en is ruim met 'n sitarea. Die badkamer het 'n losstaande bad en 'n dubbelstort. Die kamer het ook sagte matte, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kanaalkamer - 2-Enkelbed
Vanaf
Vanaf R 3 335
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens met skoon perkallinne, asook 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n buitestort. Luike skei die badkamer van die slaapkamer. Die kamer het ook sagte matte, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Yskas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kanaalkamer - Koning
Vanaf
Vanaf R 3 680
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke kamer het 'n privaat ingang en asemrowende kanaaluitsigte. Die kamers het 'n koninggrootte-bed elk en skoon perkallinne, asook 'n en suite-badkamer met 'n losstaande bad en 'n buitestort. Luike skei die badkamer van die slaapkamer. Die kamers het ook sagte matte, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Sea Glades Drive, Saint Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28a900aa810068f7e5c632f6bfce208268cb87b744363eca84193166573a1af088d204efb930ec0a88477e8cbf0401005f07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 26 Sea Glades Drive Saint Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1478991 24.8303665

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang