Successfully reported
+13

Candlewoods Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1796 Farmstead Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Candlewoods Guest House skuil in Candlewoods Country Estate, Centurion, in die hartjie van 'n erfenisgebied.

Die gastehuis is in 'n Victoriaanse gebou met leidak en houtvensters. Die stylvolle interieur is versier met ryk weefstof en puik wit linne. Die gastehuis dateer uit 1859 en die plaas het aanvanklik aan Rasmus Erasmus behoort.

Die tuine word pragtig in stand gehou en die uitsig oor Centurion is uitstekend. Candlewoods Guesthouse is lekker naby Centurion Winkelsentrum, Super Sport Park , Pretoria se middestad, Midrand en Johannesburg.

Ons het 10 luukse kamers in die hoofhuis en 2 selfsorgkothuise elkeen met 3 selfsorgkamers en Provensaalse dekor.

Al die kamers het eersteklas-geriewe, soos DStv, en suite-badkamers, kroegies en koordlose internet. Rook is verbode in die kamers.

Die konferensielokaal het plek vir 22 afgevaardigdes (dit hang van die uitleg af). Halfdag-, voldag- en 24 uur-pakkette is beskikbaar. Elke konferensie word professioneel hanteer en ons blink uit in persoonlike aandag wat 'n lieflike ervaring waarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Arina J
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende opsie vir verblyf. 'n Luukse moderne en goedtoegeruste gastehuis aangevul met vriendelike en professionele ontvangs en diens. Stapsafstand...
Sien meer
Aug 2025
Hesmari H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ek beveel dit aan!
Mrt 2025
Ronel C
Saam met lewensmaat
5.0
Convenient luxury. Very conveniently located close to the venue. Excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Karin W
5.0
Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige skoon veilige verblyf en personeel baie vriendelik.
Mei 2024
Jan Hendrik B
Saam met lewensmaat
4.8
Vriendelike en professionele diens. Het lekker gebly en heerlike ontbyt ontvang.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1796 Farmstead Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Candlewoods Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1796 Farmstead Road, Candlewoods Country Estate, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU4MjVmNmFiLWM2ZDYtNDlkNy04MjljLTMzNTY5NWE5YzQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1796 Farmstead Road Candlewoods Country Estate 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.904704 28.172684
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang