Successfully reported
+41

Cango Accommodation Units

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Jan 2024 tot 21 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cango Accommodation Units is in Oudtshoorn, 'n stad wat veral bekend is as die volstruishoofstad van die wêreld. Die Kangogrotte is slegs 10 minute se ry van die verblyf af en
is ideaal vir enkelreisigers, paartjies en gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 2 B&B-kamers, 10 luukse riviertente en 5 gesinslaapkamers vir 44 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of stort, lugversorging, WiFi, 'n yskas en 'n TV. Sommige kamers het 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin en die plaas.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Daar is ook trou- en konferensiegeriewe. Die troulokaal is geskik vir 250 gaste met 'n groot dansvloer. 'n Raadsaal is ook beskikbaar. Dit is ook die perfekte plek vir funksies. Die lokaal het 'n pragtige uitsig oor die plaas en op die voetheuwels van die Swartberge. 'n Internetdiens, skerms, telefoon- en faksdiens, klankstelsels, 'n skyfie- en fotokopieerdiens en volledige sekretariële en administratiewe ondersteuning vir konferensies is ook beskikbaar. Gaste kan ook die la carte-restaurant geniet wat plaaslike spesialiteite bedien, insluitend 'n verskeidenheid wildsvleis.

Doendinge op die perseel sluit in baarsvisvang, staproetes, voëlkyk, sprankelende swembaddens en 'n speelpark vir kinders.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilmarie H
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent stay. We had an amazing stay! The accommodation is marvelous and the nature breathtaking! The family room had everything we n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Chrystal S
5.0
Was awesome. Tranquility was the best. I have enjoyed the animals, the safety and the peaceful atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Karin V
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. Baie nice plek, skoon, netjies en waarde vir jou geld.
Des 2024
Jolene D
Gesin met tieners
5.0
Loved it. Loved it. Beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Gert S
Saam met vriende
5.0
Omring deur pragtige berge maak dit onvergeetlik. Vriendelike diens en rustige omgewing op die perseel.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mgr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cango Accommodation Units het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 226 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f96ecb5470352cc9c43d7ced6992fd28303c2316b08e6113b479bd4c702e5c3b3bd7a6a053f1ffdaa34a28099acb1ece226?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 132 5 1 5 R328 Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.460392781746 22.252625226974
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang