Cango's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 193 Baron van Reede straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cando's Rest is langs die R328 geleë, op pad na die gewilde Kangogrotte. Dié eiendom bied 8 eenhede waaruit gaste kan kies en is 200 m vanaf die Cango Wildlife Ranch.
Die instansie gebruik sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Verblyf is beskikbaar in kamers met slaapplek vir 2 of 'n gesin van 4 of 5. Die hoofslaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamers is toegerus met storte en toilette. Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, ketel, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Elkeen van die kamers maak oop op 'n privaat houtdek met 'n uitsig oor die plaas en omgewing, en veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan die swembad en die voëlskuiling geniet. Daar is 'n wildtuin langs die verblyf. Fietsry en bergfietsry is een van die min doendinge wat in hierdie area beskikbaar is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 193 Baron van Reede straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Cango's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 193 Baron van Reede straat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang