Successfully reported
+31

Swartkops Cann-a-bee

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Swartkops Cann-a-bee is in Swartkops, 'n dorpie in Nelson Mandela-baai in die Oos-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n bad.

Die sitarea het gemaklike rusbanke en die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oondjie en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die dag by die rivier deurbring of dorp toe ry aangesien dit net 10 km ver is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jarome C
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie lekker was net kort maar het dit geniet, die stilte en rustigheid.
Jul 2025
Bercoline J
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Our stay was great! Keep up the great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Clayton C
5.0
Gerieflik, veilig, aangenaam en privaat. Dit was baie gerieflik, sal beslis weer gaan kuier.
Sep 2024
Jasryn G
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay we had. The best service ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Athene B
Gesin met klein kinders
4.6
Dit was baie lekker. Ons het baie lekker geslaap.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Swartkops Cann-a-bee het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Baldwin street, Swartkops, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b0009362880653db7da47b82ac3ef7a2a7ceb711d8ff2b8da68692b78e4b9b84f9933d199509a56aa1229d897fb8a2d3933?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 15 Baldwin street Swartkops 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -33.8624641 25.6009832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang