Successfully reported
+20

Cannon Court

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Cannon Court bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis in Kei Mouth. Die huis is binne maklike bereik van The Great Kei River en die strand geleë.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan altesaam 14 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad, stort en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die laaste 2 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Die sitkamer en eetarea is oopplan en maak oop op die dek, met 'n braai en uitsigte oor die see in die verte. Die sitkamer op die boonste vloer is toegerus met 'n TV. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond.

Bykomende kenmerke sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 14)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Cannon Crescent, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa7e96691cc50c322972b0beed6f247e3fda568693f3611f10a4c166a5722afbdbef2dea4e9fc35c490efd630c2eb6a9e1ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 14) 28 Cannon Crescent Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.683712258992 28.376365843261
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang