Cannon Rocks Beach Suites
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Cannon Rocks Beach Suites is in die klein kusdorpie Cannon Rocks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorg-eenhede. 
Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie wat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, breekware en eetgerei bevat. Alle eenhede het sitareas met gemaklike rusbanke en TV's. Die eenhede het al hul eie patio's met braaigeriewe. 
Ander geriewe op die perseel sluit 'n konferensie- of trouplek vir tot 100 mense in. 
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Cannon Rocks Beach Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 663 Galjoen Street, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang