Successfully reported
+18

Cannonville Su Casa

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pond Road, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Su Casa is in Cannonville, Gqeberha (Port Elizabeth) en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Die beskutte stoep het 'n dubbelslaapbank, 'n lieflike Jacuzzi en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die huis het 'n swembadjie waarin gaste kan afkoel.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Su Casa is 20 m vanaf die winkel en restaurant en 100 m vanaf die rivier. Daar is ook 'n privaat plek waar gaste hul bote kan vasmeer en visvang.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Deborah Lyn M
Saam met vriende
5.0
Comfortable. Convenient. Restful. Our hosts were extremely welcoming. Yolanda made a lovely loaf of warm home-made bread for us. We lov...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Johan D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Goeie blyplek as mens dagbesoek na Addo doen. Baie naby Colchester hek.
Jul 2025
Gerda V
Saam met vriende
5.0
So rustig en mooi. Dit is 'n asemrowende plekkie. So ruim en mooi. Het heerlik gebly. Sal definitief weer daar bly.
Apr 2025
Gerrie J
Saam met vriende
5.0
Fantasties lekker. Lekker ruim vertrekke! Meer as volledig toegerus tot wasmasjien en droër. Die borrelbad was cherry op die koek.
Jan 2025
Carla E
Gesin met tieners
5.0
Ons sal weer terugkom na hierdie lekker plek! Ons het die verblyf baie geniet en die fasiliteite is uitstekend. Die ontvangs was vriendelik en die gas...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Pond Road, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cannonville Su Casa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Pond Road, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANHI2Ek3l2jkNOCJYwCkGers0yEVrk2yY6T1N7xpPFJym36zG1w?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 1 Pond Road Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.703085153789 25.806698424363

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang