Successfully reported
+13

Canyon Roadhouse Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse Campsite, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Canyon Roadhouse Campsite is versteek agter Canyon Roadhouse en bied kampgeriewe op 'n skaduryke oewer van 'n droë rivierbedding, teen 'n agtergrond van klipperige heuwels. Die kampplek is weg van die pad af geleë, wat die indruk wek van alleen in die natuur met die arende en die doringbome. Canyon Roadhouse Campsite is 27 km vanaf die Visrivier Canyon-uitsigpunt geleë.

Daar is 12 kampplekke langs die oewer van die droë rivierbedding, met toegang tot gedeelde ablusies en opwasareas, gebou uit natuurlike klip. Elke kampplek het 'n kragpunt en sy eie braaigeriewe. Kampeerders is welkom om van die lodge-geriewe gebruik te maak.

Die lodge spog met 'n plaasstyl-swembad, 'n vulstasie, 'n uitnodigende terras en 'n restaurant. Die lodge is versier met geroeste ou Chevys en Fords uit 'n vervloë era, asook 'n internasionale vragmotor wat as ontvangstoonbank dien. 'n Verskeidenheid klassieke voertuie en vervoertoebehore is saamgestel met 'n innoverende en kreatiewe flair; restauranttafels word tussenin geplaas, en die kajuite van verskeie motors dien as kaggels in die koue wintermaande.

'n Pragtige sonsondergang word die beste waardeer vanaf die heuwel bokant die lodge, wat uitkyk op die plat-top Holoogberg en die Gondwana Canyon Park. Die lodge bied doendinge teen 'n ekstra koste, soos 'n begeleide uitstappie na die canyon-uitsigte, staproetes en 4x4-roetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Eustace J
Saam met vriende
5.0
Goeie opsie vir kamp by Visrivier Canyon. Baie lekker plek om by te kamp as jy in die Visrivier Canyon area is. Staanplekke is redelik groot. Ablusie ...
Sien meer
Jun 2025
Corne B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker naby die Visrivier en ook heerlik vir net rustig wees en afskakel. Dit was 'n fantastiese ervaring en ek het dit vreeslik geniet. Die hele plek...
Sien meer
Mei 2025
Janette S
Saam met vriende
5.0
Lekker naby Visrivier Canyon. Naby Visrivier Canyon, mooi kamplek en lekker kuier restaurant.
Apr 2025
Heinrich C
Saam met vriende
5.0
Kampeer oppad terug Kaap toe. Netjiese kampplek. Fantastiese kroeg/restaurant area.
Jan 2025
Rob B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic place to base yourself for visiting the Fish River Canyon. Loved the place. Amazing character and super funky restaurant. Wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Canyon Roadhouse Campsite, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
  • Gaste dink Canyon Roadhouse Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canyon Roadhouse Campsite, Fish River Canyon, Keetmanshoop, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMF9wYkxsmFXcOAXk2U5AUEL12J4NzF4VhAzZGAheFt6CPjikQO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Canyon Roadhouse Campsite Fish River Canyon Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.523824824284 17.814344712164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang