Cap Du Mont
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Beach Boulevard, Unit 10 Cap Du Mont, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cap Du Mont is 'n lieflike vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Dié omgewing bied 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die goue strand is is ideaal vir seilplank- en vlieërbranderry. Jy kan ook vierwielmotorfietsry, voetslaan en inkopies doen.
Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n hoekbad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n see-uitsig, gemaklike sitplek en 'n TV, en lei na 'n balkon met 'n ketelbraai en etenstafel..
Buiten die strande en pragtige uitsig bied Bloubergstrand verskeie trekpleisters en doendinge en is dit naby die middestad. Dit is dus die ideale basis vanwaar jy die Kaapse omgewing kan verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Raymond Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 20 Beach Boulevard, Unit 10 Cap Du Mont, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Cap Du Mont het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Beach Boulevard, Unit 10 Cap Du Mont, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang