Successfully reported
+8

Cape Breaks Superior Plus Studio

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Breaks Superior Plus Studio bied moderne selfsorgverblyf in die St Martini Gardens-kompleks in Kaapstad. Dit is ideaal geleë vir vakansiegangers, sakelui en besoekende akademici.

Elke ateljee kan tot 2 gaste akkommodeer en het 'n aparte slaaparea asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die volledige badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, en die woonstelle word weekliks skoongemaak. Ekstra skoonmaak kan ook op versoek gereël word teen 'n fooi.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Die woonstelle beskik oor satelliet-TV en gratis WiFi. Die meeste van die ateljees het 'n balkon met uitsigte oor Tafelberg.

Die St Martini Gardens-kompleks het 24 uur-sekuriteit, 'n wassery en sy eie pragtige privaat tuin met 'n groot swembad. Veilige parkeerplek is ook op versoek beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 72 Queen Victoria Street, Saint Martini Gardens, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51ab7d179266e74abb54ce22cbabf98c692421f583b4b9048a76e064e776d2dea767cc5a9866a22c08c3ad035763b23ebf04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 675 per nag (plek vir 2) 72 Queen Victoria Street Saint Martini Gardens 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927564060804 18.415338753967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang