Successfully reported
+11

Cape Dutch Flair Eenheid 2

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R870 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cape Dutch Flair Eenheid 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Durbanville Hills, Wes-Kaap, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n lessenaar, 'n waaier, asook 'n TV met Netflix en Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegang tot 'n pragtige tuin perfek vir 'n oggendkoffie, asook 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Brigitte R
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in Durbanville. Puik verblyf in 'n pragtige rustige area - alles wat mens nodig het en selfs meer. Dankie vir die filterkoffie, vrugte en peusel...
Sien meer
Sep 2025
Esther S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daar plek bespreek. Baie aangenaam. Warm geslaap. Natasha is 'n menslievende gasvrou.
Sep 2025
Marna H
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflik huislik. Heerlik geslaap. Lieflike huislike atmosfeer wat jou sommer warm en tuis laat voel.
Jun 2025
Carel S
5.0
Baie gemaklik en baie skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly in die akkommodasie.
Apr 2025
Anine C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, beste verwagtinge oortref - baie aangename en behulpsame gasvrou. Lekker gebly, sal vir almal aanbeveel!
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Natacha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Dutch Flair Eenheid 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 870
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 870
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733bf6fe9ae62b57aaacb816f181ba4eb83b32c9da1cfd7606681f8b3b7154eac8629c8dfd777d93c0a1b1527c5465e4322c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 27 Erica Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.845746815898 18.638435096612

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang