Cape Dutch Flair
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Dutch Flair bied gaste gerieflike selfsorgverblyf in Durbanville Hills.
Verblyf word in 2 ateljee-eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang. Die eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes, en 'n addisionele kind kan in een van die eenhede geakkommodeer word. Albei eenhede beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die slaapkamerarea het óf 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, en die en suite-badkamer het 'n stort. Linne, badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.
Die kombuise is toegerus met 'n klein stoof, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste het toegang tot 'n TV met Netflix- en Showmax-toegang. Gratis WiFi-toegang word voorsien. Die eenhede het 'n buitestoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natacha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Dutch Flair het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang