Cape Dutch Flair
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Cape Dutch Flair bied gerieflike selfsorg verblyf in Durbanville Hills.
Verblyf word in 2 ateljee-eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang. Eenheid 1 bied slaapplek aan 4 gaste en daar is slaapplek vir 2 volassenes in Eenheid 2. Daar is 'n leefarea, kombuis en 'n slaaparea in beide eenhede. Die slaapkamer het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke, seep en sjampoe word voorsien.
Die kombuis is met 'n stofie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax en gratis WiFi. Die eenhede het 'n buitestoep met sitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Natacha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Dutch Flair het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Erica Street, Durbanville Hills, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang