Cape Explorers Lodge
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Lindsay Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Cape Explorers Lodge bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis wat in Knysna geleë is. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie gewilde kusdorpie.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Verder beskik elke kamer oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffieskinkbord, 'n TV, 'n waaier en 'n verwarmer. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en 'n buite-eetarea geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Knysna Gold Club en Life Knysna Privaat Hospitaal is albei ongeveer 1,1 km weg, terwyl Knysna Waterfront ongeveer 5,2 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Kayla Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 18 Lindsay Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Explorers Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Lindsay Street, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang