Successfully reported

Cape Morgan Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netjies, lekker en op die see. Alles wat jy wil hê, stapafstand van restaurante. Baie, baie lekker gekuier. Gasheer het meer as haar deel gedoen om dit so aangenaam moontlik vir ons te maak. Met ons aankoms het sy ons ingewag. Moet noem dis die heel eerste akkommodasie wat ons betrek waar die messe skerp was, wat 'n aangename verrassing. Plek was skoon en netjies en het gevoel soos ons eie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Outstandingly beautiful and most perfect location and amazing host. It was beyond all expectations. Our host was amazing and went out of her way to make our stay exceptional. The unit was kitted out and we needed nothing at all. Big fridge and freezer, off-street parking, indoor braai and the most spectacular views. A little piece of heaven on earth. It was just the most incredible experience and stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very relaxing. We had the best time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige see uitsig. Dit is 'n baie gerieflike woonstel, met niks wat kort nie. Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar. Die woonstel was skoon en netjies, met 'n pragtige see uitsig. Nader aan die see kan mens nie bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Relaxing and the weather was amazing. A special time away, with a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker ontspan. Dit was 'n uitstekende ligging, netjies en skoon. Goed ingerig, met meer as voldoende braaihout.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Cape Morgan Place
Hi Sune Thank you for your review. We are pleased you enjoyed your stay with us and hope to see you again. Kind regards Chantelle

Leon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Will visit again. Excellent service with kindness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Beach Road, Morgan Bay, 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc464e2cc6d7d0796b05858e52d1d8674355958c13888a8e44311eb32ab362671658ba6c8abcadb3c94c174b12bade3be4bb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 14 Beach Road Morgan Bay 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.711023686342 28.338559335582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang