Successfully reported

Cape Panorama Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Nadine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig en huislik. Die gasvryheid en verblyfgeriewe was uitstekend! Ons het regtig veilig en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie Nadine vir die terugvoering! Ons sien julle hopelik weer.

Sue M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was gerieflik naby aan hospitaal en winkels terwyl familielid in hospitaal was. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie! Hoop ons sien jou weer.

Therese P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Dit was kort, maar baie lekker, sal weer daar bly, 100%. Absoluut waarde vir geld, baie gerieflik en baie lekker, sal weer daar bly sonder om twee keer te dink. My man voel ook so. Baie dankie Cape Panorama Lodge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie dat jy tyd gemaak het om jou ervaring te deel. Hoop ons sien julle weer!

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie gerieflik en skoon huisvesting. Sal weer van Cape Panorama gebruikmaak. Baie lekker gebly. Personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie vir die terugvoering. Altyd lekker om te hoor as jul tevrede weg is!

Vleis W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Was baie kort, maar als het gewerk, geen klagtes. Sal weer daar oornag. Ons was vir 'n troue in die Kaap, net 'n oornag naby die onthaal nodig gehad. Kamer ruim, lugreëling baie effektief, bed slaap lekker, water was heerlik warm. Al hoekom veiligheid 'n 4 gekry het. Voertuie parkeer buite op die sypaadjie, maar dis 'n doodloopstraat, glo nie daar sal 'n probleem wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie vir die positiewe terugvoering! Ons kompleks het darem nog nooit insidente gehad nie. Ons het buitekameras wat 24 uur gemonitor word regoor die perseel. Jy is reg, die doodloopsirkel waar ons Lodge is, help baie.

Sharron S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Good. Clean, comfortable, close to the hospital.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sergio B
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Verblyf is netjies en goed toegerus. Veilig, gerieflik en sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sergio B
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Was baie goed ontvang. Lekker naby die hospitaal en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sergio B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Ons was goed ontvang en die warmwater was 'n bonus. Gerieflik en sentraal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willie A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Net te raserig vir my. Dit is gerieflik naby aan Panorama Medi Clinic, maar ek sou eerder in 'n "stiller" gastehuis wou geslaap het. Dit was nie aangenaam om 11:00 die aand te ontdek dat daar net een klein gesigwas handdoekie in die kamer was nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Schalk
Cape Panorama Lodge
Dankie vir die terugvoer. Ek is bewus van die handdoeke. Ek vra weer omverskoning. Ons is 24 uur op die perseel, gee net lui volgende keer dan bring ons. Ons is baie vol, dus sal die in en uitbeweeg van mense seker soms pla. Weet nie of ons jul weer gaan sien nie, maar hoop so.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22d0cd9a9fb162c5ecdd427b1585d2e52682e04edadbfe04b287436a9728ec13839bf500f8e8b18456b3ee5805ecb0e22d29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 11 Heldersig Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.876886 18.579248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang