Cape Panorama Lodge
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Panorama Lodge is langs Panorama Medi-Clinic in die noordelike voorstede van Kaapstad geleë. Dit is net 'n hanetreetjie vanaf besienswaardighede en is die ideale verblyf vir konferensies en om te ontspan.
Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Perkallinne en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n werkstasie en 'n gasvryheidskinkbord. Die knus selfsorg-eenhede het 'n oopplan-leefarea met 'n enkelbed, kombuis met 'n stoof en oond, eetarea en 'n sitarea.
Die lodge het 'n gemeenskaplike leefarea met 'n koffiekroeg en 'n gerieflike sitarea wat na 'n stoep met 'n tuinuitsig lei. Parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Schalk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Panorama Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Heldersig Street, Panorama, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang