Successfully reported
+21

Cape Sands Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cape Sands Apartment bied pragtige selfsorgverblyf op die sewende verdieping van die Cape Sands-kompleks in die Strand wat 'n pragtige uitsig op die Helderberge en Strand se gholfbaan bied.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n ketel toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV en skuifdeure wat op 'n onderdakbalkon met buitemeubels oopmaak. Dit is die beste plek om die hele Valsbaai te sien. Daar is verskeie doendinge op die dorp se strandfront en hier kan gaste ook swem, branderplankry en stap.

Cape Sands is gerieflik naby winkels, gholf en restaurante geleë en daar is geriewe soos 'n swembad, gimnasium en sauna.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Meranda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 97

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 202 Beach Road, Strand, Cape Town, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2973abeedd430ec42987fd3a0343aa4c22a0b9f4cc90ade2b5164fe9e7fa70d7d6acb1039dc8007ee9cec85a05893dc98e8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 202 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -34.102432142011 18.816154694443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang