Cape Select Luxury Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Aandblom Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cape Select Luxury Accommodation bied verblyf wat ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers is in die Durbanville-wynvallei.
Daar is 4 slaapkamers, elk met gemaklike beddens. Drie kamers het en suite-badkamers. Die vierde kamer het 'n aparte en privaat badkamer. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eet- en leefarea het pragtige uitsigte. Die leeshoekie met 'n kaggel bied die perfekte ontvlugting.
Daar is 'n swembad, lapa-area en braai buite. Die verblyf het wasgoedgeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Aandblom Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Cape Select Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Aandblom Road, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang