Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 590 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments bied gemaklike verblyf in die Leisure Bay-strandfrontkompleks, 15 minute vanaf Milnerton en Century City. Dit is 'n goeie opsie vir 'n paartjie of 'n gesinswegbreek aan die kuslyn van die Moederstad.
Hierdie woonstelle kan gemaklik 4 gaste elk akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n stort het.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis is 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix.
Gaste kan Canal Walk Winkelsentrum, Milnerton Gholfbaan en V&A Waterfront besoek. Kaapstad Internasionale Lughawe is 30 minute weg.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Four Jays Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Two Bedroom @ Cape Town Beachfront Apartments het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Four Jays Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang