Cape Town Junction
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Cape Town Junction is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van De Waterkant, wat die perfekte basis bied om die beste van Kaapstad te geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, kombuis, badkamer en knus sitkamer. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank, terwyl die aparte badkamer 'n stort, wasbak en toilet insluit. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien vir u gerief.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, yskas, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die kompakte sitarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met toegang tot WiFi vir vermaak.
Gaste is binne loopafstand van die V&A Waterfront en Tafelberg. 'n Gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir warm somersdae, en die strande van Clifton en Kampsbaai is net 10 minute se ry weg. Veilige parkering word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Prestwich Street, Victoria Junction, De Waterkant, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang