Successfully reported
+23

Cape Town Lodge Hotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 400 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 101 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cape Town Lodge Hotel bied bed-en-ontbyt en is geleë in die hartjie van Kaapstad se middestad. Die hotel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike basis vanwaar hulle die verskeie besienswaardighede en geriewe in en om die stad kan verken.

Verblyf by Cape Town Lodge Hotel bestaan uit 55 individueel versierde en kunstige hotelkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en lugversorging, 'n telefoon, 'n elektroniese kluis, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n volledig gevulde yskas, 'n credenza en 'n stoel, 'n haardroër, 'n ysemmer en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike buffet-ontbyt word elke oggend teen 'n bykomende koste in die ontbytkamer op die 5de verdieping van die gebou bedien, en à la carte-middagete en aandete word in die bekende Butcher's Grill-restaurant op die onderste verdieping bedien.

Die hotel spog met 'n goed gevulde en moderne kroeg met 'n gaste-sitkamer, 'n fiksheidsentrum, betaalde Wi-Fi-internettoegang, 'n dakswembad, sowel as goed toegeruste konferensiekamers vir afgevaardigdes om te huur; Kamerdiens, portier, sjofeur-vervoer en ander dienste kan ook vir gaste gereël word. Veilige ondergrondse betaalde parkering is beskikbaar vir gaste se voertuie.

Cape Town Lodge Hotel is ideaal geleë naby sakesentrums, restaurante, kroeë en binne 22 km van Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louisa S
Saam met vriende
5.0
Helpful services with luggage, speedy check-in, helpful car parking staff. Very good and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mareli S
5.0
Perfect location for a short Cape Town stay, great facilities, perfect service. Perfect location, excellent service, and I must have go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dala W
Saam met lewensmaat
5.0
Was net 'n oornag stop maar sal beslis weer daar gaan bly. Ons het heerlik gebly, net een nag en moes baie vroeg uit om lughawe toe te gaan. Die 24 uu...
Sien meer
Aug 2025
Sunecia M
5.0
Excellent stays. Very good and very friendly. Excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Ricardo A
5.0
Awesome. Beautiful rooms, more than comfortable; it's luxurious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 252

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 101 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Town Lodge Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 400 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 101 Buitengracht Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA863abcca68bd9e67e70f641b56604c127ef8caf56ce2e7c96c6f500cf4d090a55f15ca2c359f4342c8ce9bef6626fbb32501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 141 5 1 5 101 Buitengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.922424489115 18.415798465676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang