Successfully reported
+46

Cape Vermeer

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 375 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geniet luukse 5-ster-hoteldienste en 'n bekroonde ontbyt in die hartjie van die Kaapse Wynlande.

Kaap Vermeer is teen die hange van die Helderberg Natuurreservaat geleë. Dit bied asemrowende uitsigte vanaf jou suite of privaat terras oor Valsbaai en die berge.

Alle suites en kamers het privaat ingang, koninggrootte XL-bed, lessenaar, eetarea, kombuis, badkamer met reënstort en 'n asemrowende uitsig (slegs suites). Nespresso koffie- en teemaakgeriewe. Plat LED-TV met internasionale DStv-kanale. Gratis WiFi, skootrekenaarkluis, lugversorging en ondervloerse verhitting. Selfsorg of met heerlike vars ontbyt bedien in die privaatheid van jou eie suite of bedien by een van ons terrasse of die sitkamer in die tuin.

Kaap Vermeer is gerieflik geleë, 5 minute vanaf al die groot gholfbane, 10 minute na Stellenbosch wynlandgoedere, en die strand is net 15 minute weg. Binne 30 minute se ry vanaf V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en alle ander groot besienswaardighede in die Wes-Kaap area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Vermeer het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 375
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 375
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 2 Vermeer Road, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5NGE3Mzc3LTkzNGYtNGIxMC05YzQzLTgwYjJlMjFmYTRlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 375 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 Vermeer Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.056888108681 18.852038495701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang