Captain's Inn
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Captain's Inn bied 'n gemaklike oornagverblyf in 'n gastehuis in Doorn, Welkom. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Gaste het 'n keuse tussen 5 kamers, elk met hul eie en suite-badkamer en privaat ingang. Daarbenewens beskik elke kamer oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, haardroërs, mikrogolfoonde, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en patio's met buitesitplek. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike swembad, tuin en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan in die nabyheid geniet word. Odendaalsrus is ongeveer 15.1 km weg, terwyl Bloemfontein ongeveer 154 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Stephne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Captain's Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Church Street, Doorn, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang