Successfully reported

Caracal 54 Overnight Room

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Alwyn S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Louise was vriendelik, behulpsaam en vreeslik gasvry. Oulike plekkie! Wonderlike kuier! Louise was baie behulpsaam en gasvry. Die kamer was silwerskoon en daar is moeite gedoen met die kleinste detail. Die kamer is in 'n stil deel van die dorp so dit was heerlik om die stilte te beleef. Ons sal beslis weer terugkeer vir nog 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly in die mooi plekkie. Alles wat jy nodig het en die lekkerste stoepie om by te sit. Die ligging is perfek en die gasvrou was baie vriendelik. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chalene O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Rustige area, en geskik vir 'n oornag bly. Ons het heerlik gebly!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 111
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 111
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 111
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caracal Street 54, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf1512706cf6af7e25f81072ad49334bd9227a9a2634cfb7e141bfbd6138ed2014171cd3227113f4dc4a1e79cd17eb38d9da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 111 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Caracal Street 54 Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.3508768 18.1563371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang