Caravan Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Caravan Cottage is 'n knus selfsorg-vakansiekothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Mtwalume. Dit is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n unieke en ontspannende wegbreek na hierdie kusdorpie aan die Suidkus.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 karavaan en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die karavaan 2 driekwartbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkering op die perseel geniet. Hierdie eiendom is ongeveer 450 m van Mtwalume-strand en getypoel af, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante in die nabyheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Caravan Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Dek Road, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang